Die oplossing van verhoudingsprobleme hoef nie duur te wees nie.

Niemand wil egter te veel geld spandeer aan die oplossing van probleme nie! Professionele begeleiding is die moeite werd. Geen kostes kan vergelyk word met die verkryging van vrede in jou hart, vreugde in jou verhoudings en sukses in jou loopbaan nie.

MEDIESEFONDS TARIEWE

Izak is geregistreer by die HPCSA as ‘n Voorligting Sielkundige. Elke mediese fonds het sy eie unieke tarief. Mediese fonds tariewe is van toepassing. Ons sal die faktuur direk vir die Mediese Fonds stuur na die konsultasie.