Beroepskwalifikasies
My loopbaan bestaan uit twee spesifieke velde: Teologie en Sielkunde. Albei hierdie terreine ondersteun my loopbaan om die beste sielkundige en geestelike leiding te bied. Ek fokus op individue, paartjies en gesinne.
Ek is:
Geregistreer by HPCSA (Health Professional Council of South Africa), en
Geaffilieer met ACRP as professionele liggaam van CPSC (Council of Pastoral and Spiritual Counsellors) met Sertifikaat Nr CPSC A04141/2024.
SIELKUNDE
Tweedens het ek die MA graad aan die Universiteit van Johannesburg verwerf. Ek het in 1999 gegradueer.
4) Honneursgraad in Sielkunde – Cum Laude in 1997
5) Magistergraad in Sielkunde – Cum Laude in 1999
TOEPASSING VAN SIELKUNDE-STUDIES IN DIE PRAKTYK
Ek het die sielkundige praktyk in 2000 geopen. Sedertdien het ek gesinne, individue en paartjies gehelp om verskillende moeilike situasies te oorkom. Byvoorbeeld om nuwe vaardighede aan te leer. Hoe om hul lewens te verbeter en uitdagings by hul werke die hoof te bied. Ek het ‘n spesiale liefde vir kinders en hul welstand. Wanneer ek met kinders werk het ek altyd die fokus “wat is in die beste belang van die kind”? Veral by paartjies wat deur egskeidings gaan. Baie gesinne verkeer in die situasie van stiefma’s, pa’s en kinders. Dit kan beslis uitdagend wees, maar baie praktiese dinge kan gedoen word om hierdie gesinne te help wen.

TEN SLOTTE
Hierdie kwalifikasie en ervaring stel my in staat om op verskillende gebiede mense te help. Sien my ervaring bladsy vir ‘n meer uitgebreide uiteensetting in spesifieke velde.