Skip to content

Ek het die geleentheid gehad om Izak en sy vrou te ontmoet en sjoe, wat ‘n wonderlike paartjie! Ek het Izak ‘n paar sessie gehad by Izak en hy het my regtig gehelp om te vind waarna ek in myself gesoek het. Hy is ‘n sorgsame, geduldige, vriendelike en wonderlike mens en sielkundige wat beslis deur God gelei word in sy werk.

Back To Top