skip to Main Content

God se wil

Psalm 37 vers 34 (DB)

Hou die Here se hand styf vas; doen net wat Hy sê. Op die regte oomblik sal Hy jou hoog bo al jou probleme uitlig. Hy sal sorg dat reg aan jou geskied wanneer jy voor die hof gedaag is. Jy sal sien hoe die sondaars ondergaan.

God se wil

God se plan vir jou is perfek en foutloos, moenie vooruit loop nie

God se pad is volmaak. Jy kan alles glo wat Hy sê.

Hy beskerm almal wat by Hom kom wegkruip.

Psalm 18 vers 31 (DB)

 

Back To Top