skip to Main Content

Jesus is Vrede!

Jesus is Vrede!

 Is dit moontlik om verligting, vertroosting en veiligheid in die lewe te ervaar?

Ja dit is.

Jesus belowe ons nie ‘n pyn en probleem vrye lewe nie, maar Hy belowe ʼn stille diep rustige vrede omdat ons Hom vertrou en in Hom rus.

Johannes 16:31 – 33 (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Julle sê julle glo nou, maar daar kom ‘n tyd wanneer julle sal swaarkry. Daardie tyd is klaar hier. Die mense sal julle jaag na al die kante toe en julle sal na julle huise vlug. Julle sal My alleen los, maar Ek sal nie regtig alleen wees nie, want die Vader is by My. Ek sê dit alles vir julle sodat julle vrede kan hê omdat julle aan My behoort. Die mense van die wêreld sal julle laat swaarkry, maar julle moenie moedeloos word nie. Ek het die wêreld klaar oorwin.”

Galasiërs 2:20 (ABA)

Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Christus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.

Jesus is Vrede!

Mr Izak Malan: MPsych BA-Hons DipTh B DIV BA
CHRISTIAN PSYCHOLOGIST – Online and in-person therapy available.
Phone/WhatsApp: +27 832 589 936
Email: sakkieml@sielkundige.co.za
Address: 19 Clifton Ave, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Website: www.psychologist7.co.za and www.sielkundige.co.za
Instagram: #izakmalanchristianpsychologist
Facebook.com: IzakMalanChristianPsychologist
LinkedIn: Izak Malan

Back To Top