skip to Main Content

Vryheid van angs

Jy kan vry wees van spanning en angs!

Psalm 118:5 – 6

In my angs het ek geroep: “Here!”

Hy het my geantwoord;

die Here het vir my ruimte gemaak.

Die Here is vir my;

ek sal nie bang wees nie.

Wat kan ‘n mens aan my doen?

Psalm 118:1 – 9

Sê vir die Here baie dankie, want Hy is goed; ja, sy liefde sal nooit ophou nie.

Al die Here se kinders moet sê: “Sy liefde sal nooit ophou nie.”

Ja, almal wat Hom dien en aanbid, moet dit sê.

Toe ek in die moeilikheid was, het ek ernstig tot die Here gebid.

Die Here het na my geluister. Hy het my gehelp.

Die Here is by my. Daarom is ek vir niks bang nie.

Niemand kan iets aan my doen nie. Die Here help my.

Mense wat nie van my hou nie, sal my nooit onderkry nie. Ek sal hulle wen.

Dit is beter om die Here te vra om jou te beskerm, as om te hoop mense doen dit, al is hulle hoe belangrik.

 

Mr Izak Malan: MPsych BA-Hons DipTh B DIV BA
CHRISTIAN PSYCHOLOGIST – Online and in-person therapy available.
Phone/WhatsApp: +27 832 589 936
Email: sakkieml@sielkundige.co.za
Address: 19 Clifton Ave, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Website: www.psychologist7.co.za and www.sielkundige.co.za
Instagram: #izakmalanchristianpsychologist
Facebook.com: IzakMalanChristianPsychologist
LinkedIn: Izak Malan

Back To Top