Christus Gesentreerde Terapie 3
Christus Gesentreerde Terapie is uniek omdat dit effektief deel met die verlede. Christene is vergewe vir dinge van die verlede, is vry en kan sonder skuldgevoelens wees en sien uit na die toekoms. Gelowiges is geanker in Christus, selfs al…
Christus Gesentreerde Terapie 2
Christus Gesentreerde Terapie 2 Christus Gesentreerde Terapie is uniek in die sin dat die inwonende krag van die Heilige Gees ons in staat stel om menslike probleme te oorwin. Deur God se krag hoef ons egter nie meer slawe te wees…
PSIGOMETRIESE TOETSE
Geagte ouers, Kinders in Graad 9 is by ʼn baie belangrike mylpaal in hulle lewe. Om vakke te kies vir Graad 10 tot 12 is op hierdie stadium een van die belangrikste besluite wat hulle nog ooit moes neem. In…
Christus Gesentreerde Terapie 1
Sekere beginsels maak Christus Gesentreerde Terapie uniek. Christus Gesentreerde Terapie aanvaar die Woord van God (Bybel) as die finale Gesag. Die Heilige Gees integreer die Woord van God in die gedagtes, emosies, woorde en gedrag van 'n Christen. Christene aanvaar…
