Skip to content

God se wil

Psalm 37 vers 34 (DB) Hou die Here se hand styf vas; doen net wat Hy sê. Op die regte oomblik sal Hy jou hoog bo al jou probleme uitlig. Hy sal sorg dat reg aan jou geskied wanneer jy…

Read more

Leef in vrede!

Leef in vrede!  Maak “vrede” jou lewens leuse – oefen om vrede met almal te hê!  Net in God se genadige teenwoordigheid en seëninge kan ons vrede en vertroosting vind vir ons rustelose en ontmoedigde siele.  Psalm 34:12 – 15 12…

Read more

Help die behoeftiges!

Help die behoeftiges!  God sê vir ons: Ek het iets gedoen vir die armes – Ek het julle bemagtig! Iemand wat God liefhet, klou nooit krampagtig aan sy besittings vas nie. Hy deel dit met die armes.  Spreuke 21:13 (DB)…

Read more

Vertrou God!

Vertrou God! Vertroue in God – wat Hy in jou, met jou, deur jou en vir jou kan doen – laat jou anders begin voel oor jouself!  Jy moet met jou hele hart glo dat God jou altyd sal help,…

Read more

Bron van Welwees

Bron van welwees!  God is die bron van welwees!  Wie is die bron van jou lewe, jou welwees?  Wanneer ons besef dat God in ons werk, word ons lewe vrugbaar!  Alles wat ons nodig het om in die lewe suksesvol…

Read more

Lewe vir Jesus

Lewe vir Jesus! Die beste besluit ooit is om vir Jesus te leef! Jou lewe kan baie lekker wees! Matteus 11:27 – 30 27 – 30 Na die gebed gesels Jesus toe verder met die mense: “My Vader het My…

Read more

God is Fantasties Goed!

God is Fantasties Goed!   Nahum 1:7 Die Here is goed. As swaar tye kom, is ’n mens veilig by Hom. Hy sorg vir mense wat wys dat hulle Hom vertrou. Efesiërs 3:14 – 21 14 Juis daarom gaan ek op…

Read more
Back To Top