Skip to content

Psigometriese Toetse

Psigometriese Toetse vir vak en loopbaan keuses. Terugvoering sluit in skriftelike verslag en 'n 30 minute afspraak met kind en ouers. Bespreek nou vir Saterdag 25 Junie. R1100 per kind.

Read more

Vryheid van angs

Jy kan vry wees van spanning en angs! Psalm 118:5 – 6 In my angs het ek geroep: “Here!” Hy het my geantwoord; die Here het vir my ruimte gemaak. Die Here is vir my; ek sal nie bang wees nie. Wat kan 'n mens…

Read more

Dade na Denke

Ons Dade kom na ons denke! Vind die positiewe in jou elke dag se lewe! Dink oor, streef na en volg die karakter van Jesus! Filippense 4:8 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat reg…

Read more

God vergewe ons!

God vergewe ons!  Wees barmhartig. Wees sagmoedig en nederig.    Gee ander ’n kans – vergewe hulle – bevry hulle!  Kyk by hulle foute verby!  Matteus 6 14 Want as julle die mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader…

Read more

Wees nederig!

Wees nederig! Om te weet: Ek is volledig afhanklik van God vir alles in my lewe! Om God volledig te vertrou! Spreuke 3 vers 34 Met hulle wat baie van hulleself dink, spot die Here. Hy lag lekker vir hulle.…

Read more

Vonk van God

Vonk van God Jy is God se idee! Jy is nie ʼn ongeluk nie! Wanner jy ja sê dan is jy bewus dat jy God se kind is! God sal die vlammetjie in jou aan blaas en dit sal elke…

Read more

Briewe van Christus

Briewe van Christus Getuig jou lewe dat jy ʼn brief is wat deur Christus geskryf is? Johannes 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak; die vlees is van geen nut nie. Die woorde wat Ek tot julle gespreek het, is…

Read more

Jesus ken ons

Jesus ken ons! Jesus weet wat is die beste vir ons. Spreuke 16 vers 9 Die hart van 'n mens beplan sy pad, maar die Here bepaal sy voetstappe. Hebreers 12v 2-3, 12-13 Daarom, tel op die slap hande en…

Read more

Jesus is Vrede!

Jesus is Vrede!  Is dit moontlik om verligting, vertroosting en veiligheid in die lewe te ervaar? Ja dit is. Jesus belowe ons nie 'n pyn en probleem vrye lewe nie, maar Hy belowe ʼn stille diep rustige vrede omdat ons…

Read more

Krag in swakhede

Krag in swakhede! Krag van Christus in swakhede Wees wys en slim. Aanvaar SY genade Ontdek dat swaarkry en swakhede deel van die Here se plan met jou lewe is. Sien dit as gawes en dat Christus jou krag is.…

Read more
Back To Top