Skip to content

Hersaamgestelde gesinne kan werk! Deel 1

1. Definisie van hersaamgestelde gesinne In Engels word verskeie begrippe gebruik nl.; reconstituded family, blended family, remarried family en step family. ʼn Hersaamgestelde gesin word gevorm deurdat ʼn vader of moeder wat ʼn eggenoot deur die dood of egskeiding verloor…

Read more

Hersaamgestelde gesinne kan werk! Deel 2

1. Positiewe bydraes wat ouers kan lewer Die eie ouer vorm deel van beide die egpaarverhouding en die ouer-kindverhouding. Die eie ouer is dus in ʼn sleutel en/of magsposisie. Hierdie posisie word dikwels nie tot voordeel van eenheidswording in die…

Read more

Probleme in verhoudings

Probleme in verhoudings Algemene opmerkings Probleme wat paartjies ervaar – ʼn gesinslewenssiklus perspektief. Die onderstaande tabel toon die mees algemene probleme waarmee paartjies worstel. Hierdie tendense is in navorsing bevind en is ook my persoonlike ervaring:   Probleem Mans Dames…

Read more
Back To Top